9 Mei

                  Die Kwartaalblad vervang hierdie week se Die Getuie.

Let asseblief op die volgende:

• Daar sal Sondag, 9 Mei, om 10 uur weer ‘n diens in die Melkweg kerkie wees. Die diens word gelei deur ds Braam van der Walt.

Skriflesing:

• Genesis 3:1-21
•  Teks: v. 9, 20
Tema: Die lewe maak sin ondanks die gevolge van die sonde.

Kerkraad aan diens: Plett Wes

Ouderling: Basjan Hattingh

Diaken: Karen Hattingh

Kollektes

Kollekte 19 – Diakonale kas
Kollekte – Emeritaatfonds

Katkisasie: Direk na die erediens: Les 8

Hemelvaartdiens: Donderdag, 13 Mei, 18:00.

Meelewing:

Baie geluk aan Estian van Tonder wat Vrydag, 14 Mei, verjaar. Ons wens hom toe ‘n jaar van blydskap en vreugdevolle oomblikke. Mag hy ook in hierdie jaar groei in sy geloof.
Ons is dankbaar dat dit beter gaan met Salomé van Wyk. Ons glo en vertrou dat sy vokome sal genees.

Charles Wesley het honderde jare gelede ‘n lied geskryf met o.a. die volgende woorde:

How can it be that thou my God

Shouldst die for me?

My chains fell of

My heart was free

Bold I approach the eternal throne.

Inligting:

Kontakbesonderhede Gereformeerde Kerk Plett/Knysna: